Fjell (berggebied)

Fjell
term
Subklas vanheuwel, bergWysig
Onderdeel vanfjordWysig
Inheemse etiketFjelWysig
Fjäll-landskap in Padjelanta, die Sweedse Lapland
Die Ylläs-fjell in Kolari, Finse Lapland
Børvasstindene in Noorweë, naby Bodø

'n Fjell (van Oudnoors fell, fjall, "berg")[1] is 'n hoë en dorre landskapskenmerk, soos 'n bergreeks of 'n moor-bedekte berg. Die term word dikwels gebruik in Fennoscandia, die Eiland Man, dele van Noord-Engeland en Skotland.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FALKTORP161

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search